Nocturnal Wenchy

African Hips Don't Lie


.. so lui die ou, ou sprokie my kind

image

As die reën van stof en roet verby is
en die rook verdwyn
Sal daar in die sterrelose hemel
‘n neonboog verskyn

En kyk maar goed,
want as jy hom vind
vertel ek vir jou ‘n sprokie my kind,
van ‘n skatkis met ou kettings gebind
aan die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor swart riviere
Oor kranse van beton,
as jy aanhou stap
tien duisend ure
sal jy dalk daar kom

Maar hier moet jy jou nimmer laat bind
want so lui die ou, ou sprokie my kind,
As jy geluk en vreugde wil vind
soek die neonboog se punt

Volg hom elke dag oor swart riviere
kyk nie eenmaal om
Dalk vind jy die land van blou saffiere
en dalk ‘n brokkie son

Sprokie vir ‘n stadskind – Koos du Plessis

Ek weet,  en jy weet en dis genoeg. –  Toy

Stel xxx

 



One response to “.. so lui die ou, ou sprokie my kind”

  1. Een van die mooiste mooiste liedjies ooit

    Like

Comment, Like and Share – please. :)

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About Me

Mom to many, wife to SirNoid. Lover of water, walks in the shade and all things purple.

%d bloggers like this: