Uit my Mammie se dagboek. #1

Nou ja, na vele navrae, ๐Ÿ™‚ die nuutste om die plotrotte. Staan ek mos op met n kop vol grys hare aan my en onmiddellik gryp ek na Spicey Brown. (Vervaardiger onbekend). Verander my kroon toe na n lieflike PIENK op die wortels… Sweetheart was, vir eens, sprakeloos.

Tay (goed opgevoede kind wat sy is) seg net ‘… en wat nou oumie?’

Het ek met Pappie loop beraadslaag daar waar hulle tydelik skuins lรช teen n boks gemerk (allerlei).

Mmm.. sรช my alles. Nee wat Vonnie! Steady steady steady! Jy beter regkom voor jou Ma jou sien!’

Maak ek toe maar weer die seil toe. Ek mis julle sรช ek. Ek MIS julle…

– – – ๐Ÿ’œ – – –

As ek huis toe verlang… deel ek so bietjie van my Mammie, Yvonne sรช woorde oor die jare. Van diep lag tot hardop huil, julle gaan haar geniet.

2 thoughts on “Uit my Mammie se dagboek. #1

Comment, Like and Share - please. :)

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.