I AM A WOMAN

I grew up in a very strict and traditional Afrikaans home. Can you imagine my surprise when I was finding my female teachers as sexy as the boys did! My friends were looking at and discussing other boys, and I looked at their girlfriends! Oh dear. I did not dare say a word.

In my innocence I didn’t even know what people like me was called. In Standard 8 (Grade 10) I found out what I was and also realised that my parents and brother can’t stand people like me. I never played with dolls or dreamed of big weddings, I liked welding and building and carpentry, but in all of this, loved being a woman.

1-Fullscreen capture 20160809 94626 PM

I lived with my secret in silence till the age of 32, when I finally told my Mom. She was very clear. “I need you to stay out of my life”.  So, I did. Having allowed myself to have a partner for the first time, I realised exactly how many people do not like “our type” very much.

I dress like other woman, wear make-up like other woman, love beautiful lingerie like other woman, yet got treated differently. I found it heart-breaking at first, because I have a weakness, people. I absolutely love and adore people, any people. I find them beautiful and amazing.  There is nothing better in the world, than loving people, no matter what flaws they might have; they are all absolutely beautiful works of art. Finding myself not being accepted by so many of them, was hard to deal with.

It amazed me when I realised that so many people think it is a choice you make. If it was a choice, I would definitely not choose to be frowned upon by so many. It just is, and always was, right from the beginning of my life.

My mom contacted me again after a few years, but I was kept away from family and friends. Nobody could know about my scandalous lifestyle. I obliged. I had enough of feeling like a leper.  Rather stay away than being reminded. Life has a weird way of turning things around though. Gremlins started seeping through the woodwork of the family tree and suddenly my stain was not so dark anymore.

It took me a long while to accept the fact that there are so many people out there in the world who will never accept the type of woman I am. But I am strong in the knowledge, that I am just that….a woman. There is no better feeling in the world than being a woman. Nothing makes you stronger than being a woman, and nothing will ever replace that wonderful feeling of gentleness, empathy and strength within a woman.  Do I feel sorry for myself, heavens no! I am a woman after all!

—oOo—

Dear friends, family and other interesting creatures,

During the month of August I have contacted a few woman and asked them to share some of their stories  Subject choice is up to the writer and I trust you will enjoy this introduction to the special females on my various platforms. If you want to be part of this series, mail me wenchy@mweb.co.za

Happy Woman’s Month!

I wish you enough,

Wenchy

.. so lui die ou, ou sprokie my kind

image

As die reën van stof en roet verby is
en die rook verdwyn
Sal daar in die sterrelose hemel
‘n neonboog verskyn

En kyk maar goed,
want as jy hom vind
vertel ek vir jou ‘n sprokie my kind,
van ‘n skatkis met ou kettings gebind
aan die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor swart riviere
Oor kranse van beton,
as jy aanhou stap
tien duisend ure
sal jy dalk daar kom

Maar hier moet jy jou nimmer laat bind
want so lui die ou, ou sprokie my kind,
As jy geluk en vreugde wil vind
soek die neonboog se punt

Volg hom elke dag oor swart riviere
kyk nie eenmaal om
Dalk vind jy die land van blou saffiere
en dalk ‘n brokkie son

Sprokie vir ‘n stadskind – Koos du Plessis

Ek weet,  en jy weet en dis genoeg. –  Toy

Stel xxx

 

‘n Paw Paw vir my Darling!

Dear friends and other interesting creatures,

Today I am hosting a brilliant guest writer, Yvonne Griffin who did a brilliant review of the movie, ” ‘n Paw Paw vir my Darling! You can look forward to more Afrikaans movie and book reviews from her. 

I wish you enough,

Wenchy 


 

PawPaw.png

‘n Lekkerder lekker as wanneer n film by die boekstorie hou, is daar nie. N Paw Paw vir my darling stel nie teleur nie. Jeanne Goosen se fiktiewe karakters word geloofwaardig en sprankelend vertolk deur onverbeterlike akteurs/aktrise.  Kwessies word subtiel en humoristies aangeraak soos liefde oor die kleurgrens en homoseksueliteit. Enkele kragwoorde mag aanstoot gee.

Die storie van die Beeslaers word verwoord deur Tsjaka, depressed, veronregte  hond van die gesin van Frik du Preezstraat, Damnville.  Aan stuur van sake is Vleis (n man vir die nuwe SA na 1994) . Sy vrou Sofie stress haar letterlik uit haar hare oor hul kinders en swak ekonomie – n situasie wat met en sonder payday vinnig reggesien word met n braai en n bottel Cape Hope!

 Die Beeslaarkinders betaan uit Elvis, die oudste en enigste seun met sy Kerrie cherry. Die middelkind Rusty het op die paal geraak, baba weggegee, kraandrywer geword by Iscor met haar liefde, die kraamsuster Tabitha  Snygans. Die grootste rede tot verdriet is dikboud Mabel  “retrenched” wat droom van Hollywood en Charlize  Theron. Giepie Briel van oorkant die straat, karate wonder van formaat bied uitkoms ….”wat wil n vrou meer he?” ‘n G0eie werk, siekefonds, vrypas en als?

 Soufie se ma Sally Caravan, bewoon n karavaan op die werf, sy sien gesigte en voorbodes. Vleis se ma, Girla van Huis Herfsblaar, het nie n tekort aan vryers nie – veral Tango du Toit as n geheime agent steel die hart. Tussen die twee ma’s hang n fete oor n plastiese roos van Bles Bridges.

Meng in Cyril Posa, die tuinbeampte, Hillies Grobbelaar wat enige strike kan stil toyi-toyi en n pastoor wat net sy kudde tot by nagmaal wil kry en Sersant Kennedy Banda wat eerder n oorplasing vra Hillbrow toe …

 Vergete is nie Tsjaka wat sy hart verloor aan n verdwaalde franse poedel nie. Kennende Damnville loop tel hy maar die stukke op langs die blou wawiel beton en die golfbal posbus…

Heerlike tong in die kies vermaak!

n Paw Paw vir my Darling

Yvonne Griffin