.. so lui die ou, ou sprokie my kind

As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn Sal daar in die sterrelose hemel ‘n neonboog verskyn En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou ‘n sprokie my kind, van ‘n skatkis met ou kettings gebind aan die neonboog se punt Volg hom elke nag oor swart riviere Oor kranse van beton, as jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom Maar hier moet jy jou nimmer laat bind want so lui die ou, ou sprokie my kind, As jy geluk en vreugde wil vind soek die … Continue reading .. so lui die ou, ou sprokie my kind