Koos du Plessis
-
.. so lui die ou, ou sprokie my kind
As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn Sal daar in die sterrelose hemel ‘n neonboog verskyn En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou ‘n sprokie my kind, van ‘n skatkis met ou kettings gebind aan die neonboog se punt Volg hom elke nag… Continue reading
About Me
Mom to many, wife to SirNoid. Lover of water, walks in the shade and all things purple.